top of page

Ons Skool

Aan die voet van Platberg staan boompies

geplant by water.

259425567_10159258940605862_2060034941970556631_n.jpg

Visie

As jy gelukkig is en pret het leer jy op jou beste. Spel en genot maak die neuropaadjies van die brein oop, gekombineer met goeie grense en dissipline skep jy `n goed geballanseerde kleuter.

 

Dis ons droom dat kinders nog na jare hul kleuterskooldae sal onthou as hul beste jare terwyl hulle selfstandig geword
het en ontwikkel het in die leiers van more.

3.png

Missie

Dit is ons missie om `n veilige omgewing te skep vir die kinders waar hulle tuis voel deur

 

  • `n goedbeplande terrein

  • toegeruste klasse vir klein groepies

  • `n goeie program met die nodige grense

  • bekwame opgeleide personeel aan te stel wat kinders liefhet en verstaan

  • kinders eerste te stel en goeie samewerking met ouers
     

 

Om sodoende elke kind tot sy volle potensiaal te laat ontwikkel op Emosionele, Sosiale, Fisiese en Kognitiewe gebied.

271781717_10159344512475862_5952799472326073489_n.jpg

Waardes

  • Veilige, gelukkige kinders

  • Vroeë kinderontwikkeling deur kwaliteit sorg en onderwysï‚·

  • Respek vir mekaarï‚·

  • Doelgerigte bestuurï‚·

  • Respek vir ons omgewingï‚·

  • ï‚·Gemeenskapsbetrokkenheid en groei

1.png

© 2022 |  Platberg Kleuterskool

  • White Facebook Icon

Besoek ons Facebook blad

bottom of page